Belle, met die hart vol blomme

ebook

By René van Zyl

cover image of Belle, met die hart vol blomme

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Izabel Blomerus, oftewel Belle, eienares van 'n blommewinkel in Potchefstroom, stoei nie net met die trauma van 'n dronk pa wat haar as kind verwerp het nie, maar ook met 'n eggenoot wat haar vir haar beste vriendin verlaat het. Haar romantiese hart glo egter steeds dat die liefde wel bestaan.Haar blomme en drome om eendag haar eie blommeplaas te besit, hou haar gefokus en siel bymekaar. Toe sy tydens haar eks se verlowingspartytjie 'n semi-ineenstorting beleef, kom 'n wildvreemdeling tot haar redding; een met smeulende oë en 'n diep lag wat haar wys 'n mens kán weer opstaan. Killian Potgieter stoei egter innerlik met sy eie seer wat baie ooreenstem met dié van Belle. Ongelukkig is hy ook die een wat al die snellers van haar traumatiese verlede een vir een laat afgaan en haar hartseer laat toeneem.Moet sy nie liewer iemand vermy wat negatiewe emosies in haar ontlok nie? Of is die liefde sterk genoeg om die seer te genees en nuwe drome lewe te gee?
Belle, met die hart vol blomme