Diensplig

ebook Hoekom stotter ons pa's so?

By Anelia Heese

cover image of Diensplig

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Anelia Heese hervertel die rou en soms skokkende stories van Suid-Afrikaanse mans wat in die 1970's en 1980's verplig is om weermagdiens te doen. In Diensplig praat van dié mans, baie vir die eerste keer, openhartig oor hul ervaringe. Hulle praat hier eerlik oor onder meer die eerste kontak, die eerste keer toe iemand 'n makker verloor het, hoe sommige "terrie-ore" versamel het, oor patrollies in die townships, en die interne stryd wat dikwels agterna gevolg het.
Diensplig