'n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart

ebook Ondersteuning vir gesinne wat egskeiding ervaar

By Natalie Knox

cover image of 'n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

E-boek aanvullend tot Die Reis van die Dapper Hart, ʼn finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid.

Wat moet jy as ouer doen om jou kind te help om alles wat met die egskeiding op hulle afgekom het te hanteer?

Waaroor gaan Die Reis van die Dapper Hart en hoekom is dit so geslaagd?

Hierdie boek is ʼn ouergids tot Die reis van die dapper hart, ʼn selfhelpboek vir kinders wie se ouers skei. Dié noodsaaklike gids bied alles wat ʼn ouer behoort te weet en doen terwyl hul kinders deur Die Reis van die Dapper Hart werk. Dis kort en kragtig en dek:

  • Hoe om ʼn veilige ruimte te kweek vir jou kinders sodat hulle nie bang sal wees om teenoor jou oop te maak nie; waarbinne hulle hul emosies kan verwerk
  • Hoekom emosionele intelligensie so belangrik is vir die herstelproses
  • Praktiese maniere om kommunikasie tussen jou en jou kinders te fasiliteer en te verbeter
  • Hoe om enige wanopvattings wat gedurende en ná die egskeiding opgeduik het te hanteer
  • Hoe om die geestelike by die genesingsproses te betrek aan die hand van die Bybel
  • Wanneer om professionele hulp in te roep
  • Wees deel van die oplossing, deel in jou kinders se genesingsproses en beweeg saam vorentoe.

    'n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart