Maalkolk

ebook

By Marie Lotz

cover image of Maalkolk

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
'n Onskuldige man word in sy motorhuis met 'n jaggeweer doodgeskiet. 'n Jong vrou se lyk hang aan 'n boomtak diep in die Magaliesberg. Speurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die Fiskale Spesiale Ondersoekeenheid is verbysterd. Iewers is 'n moordenaar wat slu speletjies speel. Intussen is adjudant-offisier Anele Vilakazi op die spoor van 'n boogskutter aan die Wildekus. Sal kaptein Strauss en adjudant Vilakazi die skuldiges kan stuit, voor daar nog slagoffers geteiken word?
Maalkolk