Wynand Claassen

ebook Kaalvoetklong tot rugbytoks

By Wynand Claassen

cover image of Wynand Claassen

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks is in essensie 'n nostalgiese blik op sy grootwordjare op die platteland van Suid-Afrika gedurende die 1950's en 1960's. Die omgewing waarin hy grootgeword het en sy gene het as't ware saamgespan om van hom 'n befaamde sportman te maak. Mense soos sy ouers – met hul vormende invloed wat hom aan sport sowel as die kunste bloot gestel het – en inspirerende persoonlikhede soos Breyten Breytenbach, Dirk Bogarde en meer, word die goue draad wat deur hierdie nostalgiese reis vervleg is. Hy wou altyd iets anders doen, iets opwindends, iets riskant. En hy wou gehoor word, iets waarvoor sy kontroversiële rugbyverhaal cum outobiografie, More than Just Rugby (1985) en 'n hersiene uitgawe, The Final Chapter (1996), gesorg het.</p>
Wynand Claassen