"Een ding staan egter vir my vas en dis die wete dat God aan die begin staan. Hierop wil ek my lewe bou." Landbouweekblad is 'n eg Suid-Afrikaanse instelling en is in 2019 100 jaar oud. Vir die afgelope 49 jaar skryf Ds. Kobus van der Westhuyzen al sy gewilde rubriek in gewone taal vir gewone mense. Hy het self die 366 dagstukkies in diƩ boek uitgekies om ons te help om ons lewe op God te bou en ons nader aan God se hart te bring.
Publication Details
- Publisher:
- Tafelberg
- Publication Date:
- 2019
Format
- Kindle Book
- OverDrive Read
- Adobe EPUB eBook 524 KB
Kobus van der Westhuyzen (Compiler)
Ds Kobus van der Westhuyzen is 'n bekende en gewilde leier in gemeenskapskringe en die kerk, en het op verskeie sakedireksies gedien. Hy behartig al byna 50 jaar reeds die rubriek Hart tot hart in die Landbouweekblad. Verskeie publikasies verskyn ...