Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied

ebook

By Corné van Rooyen

cover image of Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Sy tydelike buurvrou "" Corné van Rooyen Tarien is terug op haar tuisdorp om haar groottante se boedel af te handel maar die eerste man wat sy in die dorp raakloop is Stefan: die ridder van haar tienerjare. Sy begin teen haar sin in hom belangstel en weet as sy nie versigtig is nie gaan hy dieper in haar hart inkruip as wat sy wil hê hy moet. Die liefdeslied "" Alma Carstens Magdel kyk na haar kind in George se arms en voel 'n stekie jaloesie in haar prik. Sy wens sy en Larissa kon die tipe verhouding hê wat haar dogter en George het maar sy kan net haarself blameer omdat dit nie die geval is nie. Tog is sy dankbaar dat hulle so goed oor die weg kom. Maar wat van haar en George kan hulle 'n tweede kans kry?
Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied