cover image of Sanri Steyn Omnibus 1: dr. Zombos; Aliens & Superkat

Sanri Steyn Omnibus 1: dr. Zombos; Aliens & Superkat

by Theresa van Baalen

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Vier Sanri Steyn-stories in een omnibus! Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant—die Raaiselfontein Gazette—begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend Markus allerlei vreemde avonture. As daar nie ruimtewesens oorkant die straat intrek nie probeer iemand die hele skool se kinders in zombies verander! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou! Vir die eerste keer is die eerste vier Sanri-stories nou in een lekkerlees-omnibus beskikbaar! Dit sluit in: #1: Doktor Zombos se geheime formule# 2: Die aliens oorkant die straat# 3: Die seun met die superkat-kragte# 4: Die spookmeisie van Raaiselfontein

Publication Details

Publisher:
LAPA Uitgewers
Publication Date:
2019

Format

  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 15.9 MB
Sanri Steyn Omnibus 1: dr. Zombos; Aliens & Superkat
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free