Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek

ebook

By Jessica Venter

cover image of Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te hê soos 'n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir 'n slypsteen. Sal hul liefde die wankelrige eerste treë oorleef? BONUSKORTVERHAAL: Soeter as sjokoladekoek – Susan Olivier Lindie kyk na die naambordjie bokant die blink glasvensters. Lekkerbekkiebakkery. Sy het nie so 'n oase tussen twee plattelandse dorpies verwag nie. Ook nie die blonde breedgeskouerde reus in 'n netjiese wit oopslaanhemp en jeans nie. Al wat hy kortkom is 'n voorskoot, dan lyk hy soos haar droomman.
Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek