Dag drie

Dag drie

by Jeanette Stals

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Luna Joubert se moed en vernuf word weer tot die uiterste beproef in Dag drie. Sy en haar medespeurder, Johan, vergesel vir Mike, 'n volbloed diepdekkingsagent, op 'n missie na Mauritius waar Mike met 'n informant kontak sal maak. Luna en Johan moet die skyn van gewone vakansiegangers vir hom help bewaar, maar niks loop volgens plan nie. Hulle eerste dag op die eiland lewer die lyk van 'n jong meisie op wat ooglopend vermoor is. Die informant laat nie van hom hoor nie en hulle word uit die bloute deur wildvreemde mense 'bevriend'. Rooi ligte flikker toe hulle genooi word vir 'n visvang-uitstappie op 'n luuksejag. Luna het nie 'n goeie gevoel oor die eienaar van die boot nie, want hy is net 'n bietjie té gretig om hulle van naderby te leer ken. Nie alleen beland sy en haar twee kollegas in lewensgevaar nie; toe Johan verdwyn waag sy dit ook op baie dun ys om hom te probeer opspoor en dag drie eindig onvermydelik in 'n breekspul.

Publication Details

Publisher:
LAPA Uitgewers
Publication Date:
2018

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 1.2 MB
Dag drie
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free