cover image of Omnibus 1

Omnibus 1

Speurder Kwaaikofski

by Jürgen Banscherus Author · Kobus Gledenhuys Translator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Kwaaikofski is 'n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal 'n talent daarvoor. Gee hom 'n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski moet uitvind waarom sy gunsteling-kougom uit Olga se winkel verdwyn, die geheim van 'n vlieënde blou rubberkoei ontrafel en 'n vreemde pienk spook op die skoolgronde vastrek.

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2019
Series:
Speurder Kwaaikofski

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 6.8 MB

Jürgen Banscherus (Author)

Jürgen Banscherus is gebore in 1949 en het gewerk as 'n joernalis, 'n uitgewer en 'n onderwyser, voordat hy homself as vryskutskrywer gevestig het in 1989. Intussen het hy bekend geword as een van Duitsland se mees geliefde skrywers vir kinders en...

More about Jürgen Banscherus

Kobus Gledenhuys (Translator)

Kobus is 'n bekende en bekroonde vertaler. Hy vertaal verskeie belangrike fiksie-, nie-fiksie- en kinderboeke en wen onder andere die SAUK se Artes-toekenning, die Akademie vir Kuns en Wetenskap se Elsabe Steenbergprys (2015), sowel as die Alba Bo...

More about Kobus Gledenhuys
Omnibus 1
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free