My eerste soen en ander dinge

ebook

By Tania Brink

cover image of My eerste soen en ander dinge

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Oukei, ek is nie 'n kenner op dié gebied nie, maar daar is darem 'n paar dinge wat ek van soen af weet. Soos: Jou eerste soen is nie veronderstel om jou pens en pootjies binne-in 'n winkelsentrum se fontein te laat beland nie. Reza dink partykeer Murphy se Wet is spesiaal vir haar uitgedink. Daardie wet wat sê as iets verkeerd kan gaan, dan sal dit. In die regte lewe begin daar nie romantiese musiek speel as 'n ou jou soen nie. In die regte lewe verander 'n soen nie alle paddas in prinse nie. Maar toe Reza op haar blog vertel van haar rampspoedige afspraak met 'n ou van die seunskool, het dit onverwagte gevolge.
My eerste soen en ander dinge