Betower

ebook

By Fanie Viljoen

cover image of Betower

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Nadia het 'n geheim.

En die geheim is die rede waarom sy by haar ouma in Magoebaskloof moet gaan bly.

Hier ontmoet sy vir Poenk.

Bos-Poenk.

Geheimsinnige Poenk.

Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik.

Wat haar wys dat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan.

Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf.

Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel.

Poenk wat self 'n geheim in hom ronddra.

Hierdie boek was die naaswenner in LAPA Uitgewers se jeugromankompetisie wat in 2011 aangebied is. Die beoordelaars het onder meer groot lof gehad vir die manier waarop Viljoen, tans een van die gewildste jeugromanskrywers in Afrikaans, fantasie en realisme in hierdie jeugroman versoen tot 'n moderne, liriese sprokie waarin moeilike realiteite van die tiener se leefwêreld met 'n vernuwende inslag aangespreek word.

Betower bied deur die gebruik van treffende en beeldende taal ontvlugting aan die leser in 'n boeiende, broeiende verhaal met interessante ruimtes en met ongewone randfiguur-karakters.

Dit is 'n storie oor foute en vergifnis, veral teenoor jouself.

Betower