Meet Libby. Learn more here
We want your feedback!
Click here
Cover Image

Leo

by Anna van der Walt

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
'n Buiteaardse ruimteverkenner, afkomstig van 'n volmaakte, sondelose planeet, oortree die reel om nooit met die aarde kontak te maak nie omdat hy 'n plaasmoord wil verhoed. Sy ruimtetuig stort neer en sy onsterflikheid word in 'n pynlike proses uit hom gebrand. Hy het sy hele wereld verloor en kan nooit weer terugkeer nie. Daar is egter Elana, die mediese dokter, wat nie die verskil ken tussen dapperheid en onnoselheid nie, en hom in 'n stormnag oplaai en en versorg. Hierdie is die verhaal van sy moeilike aanpassing op die gebroke aarde, sy avonture en pyn wanneer hy sy verminderde psigiese vermoens steeds aanwend om mense te help, die worsteling met sy gewete, die vind van verlossing en die groeiende liefde tussen hom en Elana.

Publication Details

Publisher:
Juanita Swart
Imprint:
Smashwords Edition
Publication Date:
2017

Format

  • OverDrive Read 245.2 KB
  • Adobe EPUB eBook 245.1 KB
Leo
Copy and paste the code into your website.