cover image of Jy is nie veronderstel om van die Geheime van die Jode te weet nie

Jy is nie veronderstel om van die Geheime van die Jode te weet nie

by Bernard Levine Author · Adri van Schalkwyk Translator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees as jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld.
Het jy geweet dat die Jode nie toegelaat word om toiletpapier op die Sabbat te skeur nie? Hoekom kan Joodse vrouens nie Bybel lees nie? Het jy al gehoor daar is spesiale Coca-Cola net vir Jode? Wat is die naam van Jesus? Watter letter van die alfabet is onderstebo in die Bybel geskryf? Waarom Jode nie kaasburgers eet nie? Wat is so anders oor Joodse seksuele omgang? Waarom Joodse vrouens pruike dra? Is daar ʼn spesiale gebed wat Jode sê voor hul toilet toe gaan? Die meeste van die Ou Testament word nie deur Jode bestudeer nie ... hoekom? Het jy geweet dat Jode hul eie soort spek het? Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om hul elmboë of knieë vir mans te wys nie? Wat is God se naam wat uit die meeste Bybels gelaat word? Mag ʼn Jood ʼn tatoeëring hê?
Wanneer slaap Jode buite? Is dit waar dat daar geen vloekwoorde in Hebreeus is nie? Hoe moet jy ʼn Jood van Jesus Christus vertel? Hoekom kan Jode nie hul eie woorde gebruik wanneer hulle bid nie?
Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees wanneer jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld.

Publication Details

Publisher:
Babelcube Inc.
Publication Date:
2017

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 1.7 MB
  • Adobe EPUB eBook 1.7 MB
  • Open EPUB eBook 1.7 MB

Bernard Levine (Author)

Vir meer as 30 jaar skryf Bernard Levine die romantiese en inspirerende woorde in groetekaartjies en plakkate wat beide plaaslik en internasionaal verkoop word. Bernard se woorde word ingesamel, hang aan mure en word in plakboeke geplak deur ʼn waa...

More about Bernard Levine
Jy is nie veronderstel om van die Geheime van die Jode te weet nie
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free