cover image of Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind   Boek 2   Ponieklub-avonture

Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture

by Katrina Kahler Author · Petro Ebersöhn Translator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Volg die avonture van Abbie en haar ponie, Vonk, - hoogte- en laagtepunte, triomf en verplettering, alles ingesluit.
"Ek het nie geweet Ponieklub kan so wonderlik wees nie!" Perde is nooit vervelig nie, daar gebeur altyd iets... van bulle wat jou bestorm tot beserings wat jy opdoen, en selfs hartseer oor die dood van 'n perd. Jy sal lag en huil. En as jy regtig lief is vir perde, sal jy hierdie boek baie geniet.
Dit is die tweede boek in die Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind-reeks. Boek 1: My Eerste Ponie is ook bekikbaar by e-boekhandelaars.
Onlangse kommentaar; "Ek het hierdie boek baie geniet. Wanneer verskyn die volgende een?! Ek bedoel dis regtig 'n goeie boek! Ek is mal daaroor! Ek beveel dit aan vir alle ouderdomme."
"Fantastiese boek! Dis baie goed vir perdeliefhebbers soos ek! Sy is baie uitvoerig. Ek bevel hierdie boek aan!"

Publication Details

Publisher:
Kc Global Enterprises Pty Ltd
Publication Date:
2018

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 3.4 MB
  • Adobe EPUB eBook 3.4 MB
  • Open EPUB eBook 3.4 MB

Katrina Kahler (Author)

Katrina Kahler is 'n wêreldklas opvoedkundige wat genomineer is vir die National Inspirational Teaching Award. Sy is medeskrywer van 'n reeks boeke oor ouerskap, wat 'n verskeidenheid boeke insluit wat ouers sal help om gelukkige, suksesvolle kind...

More about Katrina Kahler
Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free