cover image of Fiela se kind

Fiela se kind

Die drama: Skooluitgawe

by Dalene Matthee

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysnabos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n "weggooilam" wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry.

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2015

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 433.3 KB
  • Adobe EPUB eBook 433.3 KB

Dalene Matthee (Author)

Dalene Matthee (gebore Scott) is op 13 Oktober 1938 op Riversdal gebore. Sy het in 1957 daar gematrikuleer, en aan 'n musiekskool op Oudtshoorn en by die Holy Cross Covent op Graaff-Reinet musiekopleiding ontvang. Voordat sy oornag roem verwerf he...

More about Dalene Matthee
Fiela se kind
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free