Suster Lilian se swangerskap en geboorteboek

ebook

By Lilian Paramor

cover image of Suster Lilian se swangerskap en geboorteboek

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Suster Lilian is 'n ervare vroedvrou met praktiese ondervinding van swangerskap, geboorte en kindersorg. In diƩ bygewerkte uitgawe van haar hoog aangeskrewe 'Swangerskap- & geboorteboek' rus sy verwagtende ouers toe met 'n ryk skat van inligting. Hoe om die gesondste moontlike baba in die gunstigste omstandighede te verwek, 'n week-vir-week-gids deur elke stadium van swangerskap, bied die algemene klagtes en kwale van swangerskap die hoof, wat om te doen in die geval van ernstiger siektetoestande en komplikasies, 'n volledige voedingsgids en oefenplan, kombineer optimale mediese veiligheid met die voordele van 'n meer natuurlike benadering, eenvoudige antwoorde op algemene vrae, waardevolle raad vir die versorging van die pasgebore baba, 'n nuttige lys steundienste, en baie meer.
Suster Lilian se swangerskap en geboorteboek