Meet Libby. Learn more here
We want your feedback!
Click here
Cover Image

Clint Eastwood Van Wyk en die Moordernaarsklok

by Pieter Verwey

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
In die middel van die Moordenaarskaroo lĂȘ daar 'n geheim so groot soos Google Earth. En ten minste vier keer so gevaarlik. Vir Clint Eastwood van Wyk en sy nefie Budde beteken dit 'n vakansie propvol avontuur en onmoontlikhede. Soos byvoorbeeld meerminne en oerskerpioene wat jou maklik opkots as jy nie oppas nie. Dis nou die skerpioene, nie die meerminne nie. En dan praat ons nie van al die spoke, gangsta-rappers, legendes, gefossileerde gediertes, die mal Engelse lord en maller Victoriaanse robot wat ewe skielik hulle opwagting maak nie. M-punt-a-punt-w-punt – Clint Eastwood se perfekte vakansie. Dis nou as hy dit gaan oorleef . . .

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2015

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 631.9 KB
  • Adobe EPUB eBook 631.9 KB

Pieter Verwey (Author)

Pieter Verwey is 'n lektor in Kopieskryf en Kreatiewe Denke by Vega School of Brand Leadership in Johannesburg. As kopieskrywer in Kaapstad het hy ongeveer 50 internasionale advertensietoekennings gewen. Hy werk tans aan 'n Meestersgraad in Steamp...

More about Pieter Verwey
Clint Eastwood Van Wyk en die Moordernaarsklok
Copy and paste the code into your website.