cover image of Wynie

Wynie

My bloed is blou

by Wynie Strydom

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Mnr. Kuschke van Laerskool Graskop het die klein rooikopseuntjie een kyk gegee en gesê: "Ek doop jou Wynie, want jou hare lyk nes die rooiwyn wat ek drink." Mnr. Kuschke se aandeel in die lewe van Wynie Strydom is egter veel groter as bloot die naam Wynie. Dis by hom wat Wynie 'n onblusbare liefde vir die spel rugby geleer het. Volg Wynie Strydom se pad van die klein dorpie Graskop in Mpumalanga tot by sy kantoor, as spanbestuurder van die Blou Bulle, wat op die A-veld van Loftus uitgekyk het. Wynie was vir 38 jaar betrokke by Blou Bul-rugby en sy toewyding, harde werk en fokus op tradisies het gehelp om van die Bulle een van die beste rugbyspanne in die wêreld te maak. Dis ook 'n verhaal van ongeëwenaarde vriendskappe en lojaliteit, van hoogtepunte en hier en daar 'n laagtepunt op die rugbyveld, van heerlike tye maar ook donkerblou dae. Wynie: My bloed is blou is 'n boek vol heerlike rugbystories, maar ook staaltjies vanaf die kantlyn. 'n Boek wat geen rugbyliefhebber, ongeag vir watter span jy skree, sal kan neersit nie.

Publication Details

Publisher:
Penguin Random House South Africa
Imprint:
Zebra Press
Publication Date:
2015

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 6.9 MB
  • Adobe PDF eBook 10 MB
  • Adobe EPUB eBook 6.9 MB

Wynie Strydom (Author)

"Sedert Wynie Strydom in 1992 heeltyds by die Blou Bulle Rugbyunie begin werk het, het hy ikoniese status op Loftus Versfeld verwerf as die man met die rooi snor, poenskop, donkerblou baadjie, altyd op die punt van sy stoel en die eerste een wat o...

More about Wynie Strydom
Wynie
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free