We want your feedback!
Click here
cover image of Die vrou met die pers oog

Die vrou met die pers oog

Rillers

by François Bloemhof

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Chris en Martie is in 'n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou. Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in dié eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel – en dis nie lank nie, of hulle beland in die kloue van die vrou met die pers oog.

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2015
Series:
Rillers

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 181.8 KB

François Bloemhof (Author)

François Bloemhof is die skrywer van meer as 50 boeke, waarvoor hy al verskeie pryse gewen het. Hy is ook bekend vir sy verhoog- en radiowerk en skryf gereeld vir tydskrifte en koerante. Hy hou van rekenaars. Hy het vier katte, maar nie een van hu...

More about François Bloemhof
Die vrou met die pers oog
Copy and paste the code into your website.