cover image of Piekfyn Afrikaans Huistaal Onderwysersgids Graad 10

Piekfyn Afrikaans Huistaal Onderwysersgids Graad 10

Piekfyn Afrikaans

by Riens Vosloo Compiler · Lucas Malan Compiler

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Uiteindelik! 'n Reeks wat al die soorte tekste beat wat die nuwe kurrikulum voorskryf! Piekfyn Afrikaans Graad 10 het die wêreld van multimediatekste betree – ons bied aan 'n TV-film vir interaktiewe taalaktiwiteite in die Afrikaanse klas. Die leerdersboek en onderwysers is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Hierdie unieke onderwysersgids en DVD ondersteun die onderwyser se taak deur
  • beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk
  • 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop
  • te fokus op kommunikatiewe en teks- en temagebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer te laat plaasvind
  • 'n wye verskeidenheid piekfyn tekssoorte aan te bied volgens die eietydse temas
  • volledige onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
  • 'n formele assesseringsprogram vir graad 10, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel
  • die onderrig van visuele geletterdheid en filmstudie maklik te maak aan die hand van 'n TV-sepie, Stories van Mandela-rylaan, wat spesiaal vir Piekfyn Afrikaans verfilm is en op die DVD beskikbaar gestel word vir klaskamergebruik
  • aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser in te sluit deur op die kieslys van die DVD op "Lees" te kliek en die dokument uit te speel vir die onderwyserslêer. Ons weet die Piekfyn-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig. Kontak die Uitgewer indien u die CD-hulpbron benodig.
  • Publication Details

    Publisher:
    Best Books
    Publication Date:
    2014
    Series:
    Piekfyn Afrikaans

    Format

    • Adobe PDF eBook 19.4 MB

    Creators

    Compiler :
    Riens Vosloo
    Compiler :
    Henk Viljoen
    Compiler :
    Lucas Malan
    Compiler :
    Hettie Scholtz
    Piekfyn Afrikaans Huistaal Onderwysersgids Graad 10
    Copy and paste the code into your website.
    New here? Learn how to read digital books for free