We want your feedback!
Click here
cover image of Veearts-vriende

Veearts-vriende

Tania en die towerfluitjie

by Helen Brain, Nicky Webb, Rico Schacherl Author · Nicky Webb Author

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Tania wil graag haar skoolhoof beïndruk, maar met 'n familie soos hare gaan dit meer as 'n A-gemiddeld vat! Gelukkig is die hondekompetisie om die draai en Tania het haar planne agtermekaar. Vlooie, haar energieke, rowwe, wasgoed-stelende hond sal die Gehoorsaamste Hond in die kompetisie wees. Maar daarvoor moet sy dokter Katzenellenbogen se Towerfluitjie in die hande kry; dis nou as sy vir Bieber, haar broer Tiek se apie, kan uitoorlê. Boonop kom haar irriterende niggie kuier en Tiek het die resep vir jeukpoeier ontdek. Dit is die begin van algehele chaos . . . Tania se ma is 'n veearts en die lewe saam met allerhande oulike troeteldiere is nooit vervelig nie. Hierdie humoristiese, prettige storie is vol dieredrama en dol avonture.

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2014

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 3 MB

Helen Brain, Nicky Webb, Rico Schacherl (Author)

Helen Brain het al verskeie publikasies die lig laat sien, waaronder: Who's Afraid of Spiders, My hart klop muffins, Kry vir jou 'n vlieëkoekie en ander krakerige stories en Len en Ben en die groot seerowerredding, e.a. Afgesien daarvan dat sy ger...

More about Helen Brain, Nicky Webb, Rico Schacherl

Nicky Webb (Author)

Nicky Webb is 'n veearts en woon in Port Elizabeth.

More about Nicky Webb
Veearts-vriende
Copy and paste the code into your website.