
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
In Huis van die Purperwinde word Fleur Boshoff op sewe-en-twintig haar oom se enigste erfgenaam en hoof van die familiebesigheid. Maar sou Sias twee keer na haar gekyk het as sy dit nie was nie?In Hermiena se bedrog gee Hermiena voor sy is haar kamermaat Elaine, die erfgename van 'n familieplaas. Is Elaine se onbekende neef Jan Kriel se belangstelling in sy "niggie" eg?In Verdwaalde liefde vrees Naomi le Roux die terugkeer van haar man na twee jaar se oorlog. Sy het intussen verlief geraak op Eben Jooste, haar vriend en steunpilaar tydens haar man se afwesigheid.