Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Eerste Addisionele Taal

ebook Piekfyn Afrikaans

By Henk Viljoen

cover image of Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Eerste Addisionele Taal

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Uiteindelik! 'n Reeks wat aan al die vereistes van die KABV voldoen! Piekfyn Afrikaans Graad 7 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Hierdie unieke onderwysersgids ondersteun die onderwyser se taak deur
  • beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk – elke module het sy eie onderrig-, leer- en assesseringsplan;
  • 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke, prosedures en prosesse vir leeraktiwiteite;
  • volledige memorandums vir al die voorbeeldvraestelle te voorsien;
  • te fokus op kommunikatiewe, teks-, en prosesgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind;
  • 'n wye verskeidenheid fiksie en niefiksietekste aan te bied volgens eietydse temas;
  • 'n formele assesseringsprogram vir grad 7, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel; en
  • Aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser. Ons weet die Piekfyn Afrikaans¬-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig.
  • Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Eerste Addisionele Taal