Helene de Kock Omnibus 9

ebook

By Helene de Kock

cover image of Helene de Kock Omnibus 9

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Man van Gister is 'n plaasroman wat afspeel teen die agtergrond van die Oos-Vrystaat. Twee pare jongmense, Peet en Maryn en Eugene en Elsje hoop op 'n idilliese vakansie op Damplaas voordat die viertal uitmekaar gaan, maar onder die skynbaar vreedsame oppervlak, is daar diep emosionele onderstrome. Die Bruidseisoen bestaan uit twee lang novelles, 'n Bruid vir vier Seisoene en Huwelik in die Herfs. In 'n Bruid vir vier Seisoene gaan Sanet Bornman in VenesiĆ« vakansie hou. Dis daar dat sy die nuus kry dat haar flambojante verloofde, Kallie, skielik getroud is. In Huwelik in die Herfs moet Amara oor verskeie huweliksaanbiedinge dink ... In Uur van die Sewester kom Clara, 'n pottebakker, tuis na haar omswerwinge in ItaliĆ«. Sy ontdek dat daar vreemde dinge aan die gang is in die Oos-Vrystaatse berge – dwelm- en wapensmokkelary. Helene de Kock kyk met deernis na haar karakters. Vier ontroerende verhale wat aan die leser genot sal verskaf tot op die laaste bladsy
Helene de Kock Omnibus 9