Helene de Kock Omnibus 8

ebook Digby Grootgewaag Kronkelpad na Vergenoeg Sonder Winter

By Helene de Kock

cover image of Helene de Kock Omnibus 8

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Hierdie drietal verhale van Helene de Kock speel in die Riemland af, en is vol verrassings en romanse. Verhale wat nie gou vergeet sal word nie.Digby Grootgewaag is die verhaal van drie susters se liefdes en ook hul leed. Daar is 'n intieme verweefdheid in hulle drie se lewe. Die mooie Bettina leef geïsoleerd op hul plaas in die Riemland, die beeldskone weduwee, Zia, is 'n stralerjakker, en die jongste, die fraai Carola, is bitter jonk. Hierdie is 'n verhaal van diep, intense liefde, van offervaardigheid en ootmoed.Kronkelpad na Vergenoeg speel ook af in die Oos-Vrystaat waarheen die internasionale konsertpianis, Tessa, kom om haar mense te besoek. Maar onvoorsiene omstandighede trek haar baie diep in hierdie kring in. Daar is dr. Marcel Malan uit haar kinderjare, en ook Aldwin en Stephan, die twee alleenloper-dominees van die Noord- en Suidgemeentes.Sy vind uit dat die lewe nie net uit ekstatiese hoogtepunte bestaan nie maar hom veral tussen die mure van 'n huis afspeel. En sy moet 'n keuse maak . . .In Sonder Winter is dr. Karen Marais 'n vrou wat liefde geken en weer verloor het. En dan een skrikwekkende middag terwyl sy op pad terug is Oos-Vrystaat toe, kry sy die kans om daardie liefde te herwin. Maar kan sy Bernard Cilliers ooit weer vertrou? Die groot vraag wat Karen kwel, is of sy durf regmaak wat sy vier jaar gelede verbrou het.
Helene de Kock Omnibus 8