Helene de Kock Omnibus 13

ebook

By Helene de Kock

cover image of Helene de Kock Omnibus 13

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
'n Omnibus wat twee romans, 'n novelle en 'n paar kortverhale insluit. Soos altyd fokus hierdie gewilde liefdesverhaalskrywer op die verhoudings tussen mense. In 'n Tyd om lief te hê keer Marina Joubert en haar seuntjie uit Griekeland terug na haar geboortedorp in die Vrystaat. Sal die konserwatiewe dorpsmense Marina ooit vergewe vir die fout wat sy jare gelede begaan het? In Lelie van die Laagte sorg Mia Dijkstra ('n jong predikant) ten spyte van haar skraps besoldiging vir haar suster, Karien. Dis 'n uitkoms as hulle by hul tante kan gaan bly, maar nou moet Mia as kelnerin in 'n restaurant werk om haar inkomste aan te vul. En sy moet boonop twee mans leer hanteer. In die novelle, Die skadubelofte, keer Dokter Pierre Greeff na jare se studie uit die buiteland terug om hom op sy tuisdorp te vestig. Maar dit lyk asof hy heeltemal vergeet het van Madel Marais met die oë van 'n engel... Die ander twee verhale dra ook albei die De Kock stempel: deernis met die mens, en humor.
Helene de Kock Omnibus 13