Heildronk op 'n gypsyromp

ebook

By Nadia de Kock

cover image of Heildronk op 'n gypsyromp

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Desperate times call for desperate measures. Mieke le Roux se uitgewery, Vianne Boeke, is in die knyp. Met net 'n handvol skrywers op haar boeke kan sy nie bekostig om skrywers aan Vollenhoven en Verwey af te staan nie. Ook nie om foute met kontrakte te maak, verkeerde ISBN nommers te gebruik en e-posse te vergeet nie. En dit is maar net die begin van Mieke se probleme! Want daar is ook 'n pers fluweel bank, Katolieke priester en Markus, die mooi prokureur wat druk op haar sit om hulle verhouding bed toe te vat.Gelukkig dra haar vriende Margarita's en indrukwekkende besigheidsboeke aan. En as dinge regtig donker lyk, bel Mieke haar vriend, Billy. En dan prop sy laatnag haar iPod se oorfone in, trek haar gypsyromp aan en dáns!
Heildronk op 'n gypsyromp