Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika

ebook

By Bruce Cairncross

cover image of Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongstetoevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel diebelangrikste en interessantste gesteentes en minerale vanons geologies opwindende streek bekend.Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soortegesteentes, met die klem op diƩ wat die bekendste ofalgemeenste is. 'n Kort inleiding gee 'n oorsig van dieonderwerp; kleurryke foto's van die gesteentes en mineralesowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul diehelder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld.Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is 'n nuttigehulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, ofenigeen met 'n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika seunieke geologiese erfenis.

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika