Oupa Zombie

ebook

By Jaco Jacobs

cover image of Oupa Zombie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op 'n dag raak hy skielik mal oor ... BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in 'n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy 'n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hĂȘ. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Zambia en Egipte te siene kry!

Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.

Oupa Zombie